Hieronder is twee video’s waarin ek die taalleerafdeling van Afrikaans bespreek.
Kyk gerus hierna om jou op te skerp voor ‘n toets of eksamen.
Bestel ook gerus vir jou ‘n Flitsgids vir Taalleer sodat jy hom byderhand kan hou
in die klas of by die huis om die Taalafdeling te leer en sodoende beter te presteer.
Klik hier om te sien hoe hy lyk!
Video 2









15. May 2012 at 8:35 am
Liewe Juffrou
Baie dankie. Die video help baie vir die eksamen.
Groete.
Archie Rhode
[Reply]
Lisa Smith Reply:
May 18th, 2012 at 5:11 am
Hallo Archie
Dankie vir jou kommentaar. Dis presies hoekom ek dit vir julle gemaak het. Ek hoop jy kry sommer baie punte. Laat weet hoe dit gaan.
Groete.
Juffrou Smith
[Reply]
15. May 2012 at 9:28 am
Ek suk 1 van tani se afrukase bukie ???? Bja dnq
[Reply]
Lisa Smith Reply:
May 18th, 2012 at 5:09 am
Hallo Spokie
Jy is welkom om een te koop. Stuur vir my ‘n e-pos na afrikaans4all@gmail.com met jou posadres en dui aan watter een jy wil bestel, of altwee. Ek sal vir jou ‘n faktuur stuur met die bedrag asook die posgeld en verpakking plus my bankbesonderhede. Gee dit vir jou ouers en vra hulle moet die geld vir my elektronies oorplaas. Daarna stuur hulle net vir my ‘n bewys van betaling, dan pos ek die boekie(s) vir jou.
Groete
Tannie Lisa
[Reply]
19. November 2012 at 6:06 pm
Liewe Tannie
Wil net se vreeslik dankie vir die afr. Hull Tannie het my jaar se werk in so kort tydperk opgesom en te danke Daar aan gaan ek uitstekend vaarin my eksamen. Ek gaan beslis weer van nou af elke eksamen van die vidio’s gebruik maak!
Groete
Janke
[Reply]
Lisa Smith Reply:
November 20th, 2012 at 1:53 pm
Janke
Baie dankie vir die mooi woorde en dat jy tyd en moeite ingesit het om my te laat weet. Dis vir my baie lekker om sulke “getuigskrifte” van die leerders te hoor. Ek is bly as jy die hulpmiddels nuttig vind. Dan weet ek my tyd en moeite was nie verniet nie. Sterkte vir die rapporte een van die dae.
Laat weet gerus as ek met nog iets kan help.
Groete.
Tannie Lisa
[Reply]