‘n Nuwe video met al die inligting oor die
- Flitsgidse,
- CD’s,
- DVD’s,
- hoe dit lyk,
- voorbeelde uit die CD’s en DVD’s self,
- asook hoe om te bestel en
- die volledige pryslys
- is beskikbaar vir jou gerief.
Verskaf net jou naam en van asook e-posadres op die bladsy hier regs en ek stuur die video vir jou.
Groete.
Lisa Smith










18. January 2013 at 10:38 am
Verskaf asb vir m y jou nuutste pryslys asook presies watter gedigte gedek word.
Dankie
[Reply]
Lisa Smith Reply:
January 18th, 2013 at 4:03 pm
Retha,
Ek e-pos vir jou. Dankie vir die navraag.
[Reply]