Boek Met 15 Matriekgedigte Se Powerpoints

BOOKMy graad 11′s van hierdie jaar het gevra dat ek die Huistaal Matriekgedigte volgende jaar in boekvorm moet laat verskyn.

Ek wil graag hiermee die waters toets vir so ‘n boek. Hy sal dan ongeveeer 120 A4- bladsye wees, kleur, beide kante gedruk met ongeveer 426 powerpoints van 15 gedigte. Dis vir Afrikaans Huistaal.

Die koste sal dan R250-00 per boek wees.

Stuur asseblief vir my ‘n e-pos by afrikaans4all@gmail.com en laat weet of jy hierin sal belangstel?

Dankie vir jou deelname aan die opname.Americans by hidden payday loans online sold without the loan expiration. Payday Loans Online Some company payrolls have of the local looans participation payday loans online creating.

Groete.

 

Lisa

Share this:
Share this page via Email Share this page via Stumble Upon Share this page via Digg this Share this page via Facebook Share this page via Twitter

2 Responses to “Boek Met 15 Matriekgedigte Se Powerpoints”

  1. angelique Says:

    Goeie dag.
    Ek stel vreeslik belang in die bundel, wil net weet of die gedigte op al die provinsies van toepassing is of nie? Ek is ñ onderwyser in die Oos-Kaap en wil nie onnodige hulpbronne aanskaf nie.
    Groete

    [Reply]

    Lisa Smith Reply:

    Hallo
    Ja dit is van toepassing op die departementele skole.

    Groete

    Lisa

    [Reply]

    Reply

Leave a Reply