Share Gedurende bogenoemde konferensie het ek die voorreg gehad om op te tree as spreker oor die gebruik van tegnologie in die onderwys. Ek het spesifiek gepraat oor my blog en die Flitsgidse, CD’s, DVD’s en plakkate wat ek aan onderwysers, leerders en ouers beskikbaarstel as hulpmiddels vir leer. Klik op die skakel om na [...]









29. April 2012
0 Comments